Namgate Gastehuis en Slaghuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grunau Namgate Gastehuis is op die plaas Blanksdam geleë wat 5 km suid van die dorpie Grunau op die B1 is.
Die gastehuis is in 2001 gebou en bied verblyf in 'n verskeidenheid kategorieë, insluitend gastekamers en 'n selfsorg-eenheid. Ontbyt en aandete beskikbaar op versoek.
Bykomende geriewe sluit vriesgeriewe, braaigeriewe, 'n eetarea en konferensiegeriewe in. Daar is selfoonontvangs, WiFi en volle Nampower-elektrisiteit op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- B1, Grunau, 0000, Karas
- Gaste dink Namgate Gastehuis en Slaghuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang