Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nagnella Self-catering

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2025 tot 23 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Vyeboomspoort Farm, Portion 48, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R800 R534 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nagnella Self-catering is 'n lieflike huis wat 12 km buite Nylstroom/Modimolle en 22 km vanaf Warmbad/Bela Bela geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n oornagverblyf wanneer jy 'n sportgeleentheid of 'n troue in een van die nabygeleë bosvelddorpe bywoon. Gaste kan die rustigheid van die Boveld op 'n 42-hektaar-eiendom geniet, die tuiste van kleinwild en af en toe besoeke van nagapies op die voorstoep.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die res van die slaapkamers die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is ook n volledig ingerigte 2 bed eenheid.
Nella se Pel is aan die hoofhuis geheg en is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV en gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek gemeubileer is en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele.

Die eiendom is 4 km vanaf 3 van die bekendste trou-venues in die area. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • Vyeboomspoort Farm, Portion 48, Modimolle, 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 534
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 534
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Vyeboomspoort Farm, Portion 48, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2f713d0033f16039317c2eed5765358210152e2d45c52ab624ace0832fc05e37d593f63981642c8fca6792b47a9efa030eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R533 per nag, vir 2 mense Vyeboomspoort Farm Portion 48 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 13:00 -24.774831873509 28.430856743288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang