M'ZAS Self Catering Lodge
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Garnet Road, Rondebosch East, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
M'ZAS Self Catering Lodge is in die hartjie van Rondebosch-Oos geleë en is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis. Of jy nou hier is vir 'n ontspanne wegbreek, 'n gesinsvakansie of 'n sakereis, hierdie huis het alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike verblyf.
Dié huis met lugversorging bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed wat net vir kinders is en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n geslote hek en in 'n motorhuis op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 Garnet Road, Rondebosch East, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Rondebosch East Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Garnet Road, Rondebosch East, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang