Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myrtle's Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Myrtle's Retreat is 'n verwelkomende gastehuis wat in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai, ook bekend as die 'Baai van Slapende Skoonheid', langs die bekende Tuinroete geleë is. Myrtle's Retreat bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 3 gesinskamers, 'n dubbelkamer, 'n koninginsuite en 'n slaapsaal waarvan almal en suite-badkamers het. Al die kamers is toegerus met 'n TV, 'n waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapsaal word per bed verhuur sodat gaste hierdie kamer met ander sal deel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike selfsorg-gastekombuis wat toegerus is met 'n stoof en mikrogolfoond, 'n yskas en braaigeriewe. Die gastehuis bied ook aan gaste WiFi, wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel.

Stilbaai is 'n gewilde vakansiebestemming met baie nabygeleë besienswaardighede en doendinge vir die hele gesin, insluitend waterski, bootvaart, kanovaart, of bloot die strand en die Goukourivier besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Bianca V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place to stay, peaceful, clean. I had a wonderful stay, very friendly staff. Excellent location within walking distance from sh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Danica V
5.0
Kamer ten volle toegerus, skoon, netjies, ruim. Sal beslis weer besoek! Heerlik gebly; sentraal geleë; alles en nog meer wat ek nodig het.
Des 2024
Sherm C
5.0
Felt like a home away from home. I had an incredible one-night stay at Myrtle's Retreat. I met the welcoming and friendly host, the ado...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Andrie V
Saam met vriende
5.0
Lekker wegbreek saam vriend om vis te vang. Ons het heerlik gebly.
Sep 2024
Craig C
5.0
Baie lekker dankie. Ons het net een aand daar gebly. Baie skoon en netjies. Mag net nie binne in 'n kamer eet nie, maar daar is 'n pragtige buiteplekk...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Myrtle's Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3OTk5MzMzLWYxMGMtNDc3OS04OWNiLWE4NTZkODkwZDk1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 4 Dorp Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371995215695 21.398753982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang