Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My-konos Luxury Beach Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 399 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

My-konos Luxury Beach Accommodation is in 'n unieke verhewe ligging aan die waterfront in die hartjie van die dorpie St Francisbaai geleë. Van hier af kan 'n mens 'n skouspelagtige uitsig oor die waters van die Indiese Oseaan geniet, soms kompleet met omseilende walvisse en dolfyne.

My-konos bied 5 dubbel en suite-slaapkamers verspreid oor sy uitgestrekte, dog knus, interne ruimtes met verskeie vlak areas om see-uitsigte tydens jou besoek te geniet. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis vir waardevolle items en 'n waaier. Onbeperkte Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.

'n Gemeenskaplike eetkamer met 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas is beskikbaar. Gaste kan 'n duik in die plonspoel neem.

My-konos bied e-pos- en drukdienste, 'n aflaaidiens, portierdiens en bagasieberging. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Lughawe-transfers kan gereël word.

Kom geniet dit om tuis te voel, selfs wanneer jy weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jean-Pierre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink My-konos Luxury Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 399
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 399
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38379b52ba492103793cdfb9c412e267ed2d85234a0ab2b135c4c70b56b4d43e2d1010b2d43eb0349b09080b6a4cc5d46eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 14 Guinevere Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.162234 24.831592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang