Mutual Heights 416
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Mutual Heights, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 548 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Mutual Heights 416 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n ontspanne verblyf in die Moederstad of 'n sakereis.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die verblyf se gemeenskaplike swembadarea met sonstoele en die gimnasium op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en is net 'n entjie vanaf die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Darling-straat 14, Mutual Heights, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Mutual Heights, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang