Mabalingwe Bush Lodge PRM058
-
Kapasiteit: 9 persone
7 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R5 350 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Mabalingwe Bush Lodge PRM058 is 'n luukse selfsorghuis geleë in die pragtige Mabalingwe Natuurreservaat, wat 'n Groot 5-reservaat is en ryk is aan volop voël- en dierelewe. Die reservaat is oor meer as 12 500 hektaar in die skadu van die majestueuse Waterberge versprei.
Verblyf beskik oor 3 slaapkamers, 'n solder op die boonste vloer en 3 en suite-badkamers wat gemaklik tot 7 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die solderkamer op die boonste verdieping het slaapplek vir 'n volwassene en 2 kinders in 'n enkelbed en 2 net-kindbeddens. Geskei van die hoofhuis is 2 en suite-chalets wat met koningingrootte-beddens ingerig is.
Die huis het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV.
'n Wildritvoertuig is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n stoep, 'n swembad, asook 'n speletjiesarea met 'n pooltafel en 'n aparte sitarea. Die huis beskik ook oor 'n aparte boma wat perfek is vir 'n ware bosveldbraai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
-
Kapasiteit: 9 persone
7 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang