Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Msinsi Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Niel N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie dankie, ons het so lekker gebly. Elize en Nic is wonderlike en lieflike mense met 'n wonderlike en lieflike plek. Hulle het so mooi na ons gekyk, en baie moeite gedoen vir ons gerieflikheid en die ontbyte. Al wat ek kan voorstel is dat daar dalk 'n klein yskassie beskikbaar gemaak kan word in die kamer, maar andersins was dit 'n werklike plesier om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Msinsi Manor
Dankie Niel! Ons waardeer jou terugvoer, en sal werk aan 'n klein yskassie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Deon K
1 nag
5.0
Okt 2021

Waarde vir geld. Ideale plek indien jy net 'n plek soek om te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Msinsi Manor
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Waardeer dit.

Harry M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2020

Baie aangenaam en huislik. Sal definitief aanbeveel en weer daar bly. Verblyf is baie netjies en ek het baie lekker gebly. Aandete en ontbyt was van hoogstaande gehalte. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamohapi B
Kort verblyf
4.0
Mrt 2020

Super. It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Msinsi Manor
Thank you dear Mamohapi. It was a pleasure to host you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0TX3Fvbh0GJxI76fYdTdDMWExFcl0iv5KCS4LMwEJKwQdZFpK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 12 Msinsi Road Kloof 3640 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.784593 30.844371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang