Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môreson House @ Lemontenara

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môresonplaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Môreson House @ Lemontenara is 'n lieflike selfsorghuis wat in Lemontenara Akkommodasie by Môreson Farm geleë is. Dit is gerieflik geleë net 4 km vanaf Joubertina in die skilderagtige Langkloof-streek. Hierdie plek lê halfpad tussen George en Gqeberha (Port Elizabeth) langs die skilderagtige Roete 62.

Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek na 'n eetarea en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area gemeubileer is. Die huis maak oop na die patio met 'n lieflike uitsig. Dit is die perfekte plek om te sit en 'n heerlike koppie koffie te geniet.

Hierdie rustige omgewing is geleë op 'n 1,2 km grondpad vanaf die hoofpad, met die pragtige Kougaberge in die noorde en die Tsitsikammaberge in die suide. Boonop kan gaste die gemeenskaplike swembad geniet. Vir die avonturier is daar ook staproetes en visvangplekke.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Môresonplaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Môreson House @ Lemontenara het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môresonplaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9cbdd20c98069f4a61e96676eacd2666ca43d5e41db6f5cac055c0cb262f9ec6b0d88558917462dcaba8cca35f016d4131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 Môreson Farm Lemontenara Accommodation 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818870782737 23.895687460899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang