Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môredou Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môredou-plaas, Langs die R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Môredou Gasteplaas is 'n selfsorgplaashuis net 10 km buite Scheiwzer-Reneke en is die ideale oornagverblyf vir 8 mense op pad na Namibië, Kgalagadi of Botswana.

Die plaashuis bied 3 kamers wat die gebruik van 2 badkamers deel, met slegs 'n bad en stort of stort. Twee van die kamers is ingerig met 3 enkelbeddens, terwyl die derde 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet, of by die ontbyttoonbank wat oor die braai-area uitkyk. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Braaigeriewe, sowel as 'n swembad, is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan die plaas verken, wat 'n verskeidenheid wild bied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cornè Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Môredou-plaas, Langs die R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Gaste dink Môredou Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schweizer-Reneke Noordwes
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môredou-plaas, Langs die R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNjYyZTEwLTI4MjQtNDE1ZC1iMjY5LWM0YjM2NjA4NjJjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Farm Môredou Off the R34 2780 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.136635566998 25.259466022253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang