Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpofini Game Lodge and Restaurant

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mpofini Game Lodge is 4,5 km buite die dorp Vryheid, op die Battlefields-roete geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf in 4 B&B-eenhede, gerieflik geleë binne stapafstand vanaf die gelisensieerde sportkroeg en restaurant op die perseel.

'n Verskeidenheid selfsorg-eenhede is beskikbaar met slaapplek vir tussen 4 en 22 gaste. Sommige eenhede het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke, en die Kraal-eenheid het 'n gedeelde badkamer. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Elkeen van hierdie eenhede het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area waarvan hout voorsien sal word vir die eerste nag.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike plonspoel, asook wildritte, jag, bergfietsry, en voetslaanroetes met verskillende moeilikheidsgraad.

Neem asseblief kennis dat daar 'n beperkte Vodacom-sein is, slegs op sekere punte beskikbaar. MTN-sein is gewoonlik ten volle beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Vryheidberg Natuurreservaat is 9,3 km vanaf die wildlodge geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Erna S
5.0
Heerlike kuier in die pragtige natuur. Ons is baie gasvry ontvang in die pragtige omgewing.
Des 2024
Marietjie S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en alles wat nodig is vir verblyf. Pragtige omgewing. Baie rustig met die kameelperde wat jou vroegoggend groet.
Sep 2024
Sifundo S
5.0
Quiet and peaceful. Amazing place. Our stay was nice and peaceful. What a great location for an outing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Darren M
Besigheidsreis
4.8
Fantastic stay, would recommend it to everyone in a heartbeat. My stay was fantastic. The location is stunning, conveniently close to V...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Henson F
4.2
Lekke. Dankie vir die kuier.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mpofini Game Lodge and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OqBm9Qa6AUwaj2mTfDVEBH0ieC4imF0b08Nnwbcghoe2iyS1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off the R34 Mpofini Game Lodge 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.806988291818 30.847066559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang