Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Swellendam

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drostdystraat 37, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Swellendam bied gerieflike selfsorgverblyf in ruim tuine wat uitkyk oor die historiese dorpie Swellendam teen die agtergrond van die majestueuse Langeberge.

Verblyf word gebied in 'n kothuis met slaapplek vir 4 en 'n lodge met slaapplek vir 10, elk toegerus met sekere DStv-kanale, lugversorging en en suite-badkamers. Die ruim grasdakkothuis bied 'n stoep met uitsigte oor die Langeberge en beskik oor 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis is toegerus met WiFi en plafonwaaiers, en kothuisgaste het toegang tot braaigeriewe.

Die lodge beskik oor 4 suites, elk met 2 gemakstoele, 'n TV, WiFi, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Elke suite beskik oor 'n dek vanwaar gaste berguitsigte kan geniet. Daar is 'n braai-area en onderdakbankies vir gaste in die lodge. Alle gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af.

Mountain View Swellendam bied gemak en vrede, sowel as unieke kliëntediens. Doendinge in die omliggende area sluit vlotvaart, voetslaan, bergfietsry, wynproe, township-toere, bessiepluk en likeurproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Drostdystraat 37, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Swellendam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drostdystraat 37, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZWh4LTnRRLOFTVSrLvOMR9T5y0KLXAMRqcZIvWIVA742G3rmL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 37 Drostdy Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.023358385282 20.448527937434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang