Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Dew Guest Rooms

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-sirkel 5446, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Dew Guest Rooms is onder die Kogelberge geleë en kyk uit oor die klein vakansiedorpie Bettysbaai en die verre see. Die gastehuis is ideaal om die verskeie besienswaardighede in en om die kusdorpie te verken.

Verblyf bestaan uit 'n oulike ateljee, deel van die hoofeiendom, en het 'n privaat ingang en 'n patio met 'n hek vir privaatheid.

Die ateljee is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en elke kamer het koffie, tee, suiker en melk met 'n stoomyster en strykplank.

Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eet-toebehore soos 'n mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, eierkoker asook 'n yskassie, eetgerei en breekware.

Die Sea Lake Studio het 'n platskerm Android-TV met Open View-kanale en 'n DVD-speler met sommige DVD's, en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n privaat braai-area.

Daar is verskillende sitareas waar gaste skouspelagtige uitsigte oor die see, meer en berge kan geniet.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir voertuie op die perseel.

Mountain Dew Guest Rooms is binne 3 km vanaf die Stony Point Natuurreservaat geleë, 3,5 km vanaf Silver Sands Beach, en stapafstand vanaf die hoofstrand, winkel en restaurant.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nikki H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay! Beautiful little place, stunning friendly hosts that made us feel so welcome. The studio has everything and more that you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Wayne S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gasheer Allan en sy vrou het ons baie goed ontvang en welkom laat voel. Absolute wonderlike ervarings, die see- en berguitsig is absoluut fenomena...
Sien meer
Jan 2025
Michelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtigste, skoonste, mooiste plekkie. Ons het baie lekker gebly. Klein plekkie wat alles in het wat mens benodig. Die plekkie kon mens deur 'n ring t...
Sien meer
Des 2024
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike omgewing en verblyf. Pragtige uitsig en baie goed toegerus met lekker bederfies. Thelma is baie behulpsaam. Ons sal beslis weer by Mountain D...
Sien meer
Des 2024
Erika D
5.0
Baie lekker verblyf - sal terug wees! Wat 'n lekker plek! Alles wat mens wou nodig hê en meer. Silver skoon, en nuut. Heerlik geslaap en baie vriendel...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Disa-sirkel 5446, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Dew Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-sirkel 5446, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd68337413e1a2418a0a5afc3b805202f1ab414aedc72827b3a7fdedc14dccf7d6c2e455d17178a798c045071d5f75b60773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 5446 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355268393011 18.890657457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang