Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Splendour Eco-Resort

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Splendor Eco-Resort is 'n oord wat deur 'n familie besit word en op 'n rustige plaas geleë is. Die oord is in die skouspelagtige Champagne Valley-streek van sentraal-Drakensberg geleë, en spog met fantastiese uitsigte oor die majestueuse pieke.

Verblyf is beskikbaar in 3 verskillende eenhede asook die Mini Glamping Tente. Die Mini Glamping Tente is ingerig met 2 enkelbeddens en is toegerus met 'n yskassie, ligte, 'n mikrogolfoond en 'n verskeidenheid breekware. Hierdie tente het toegang tot óf privaat óf gedeelde ablusie-warmwatergeriewe wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die ander eenhede se slaapkamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 'n driestapelbed. Die badkamers het 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met óf 'n yskas óf yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die verblyf sluit ook 'n speelgrond, 'n swembad, tennis- en vlugbalbane, veerpyltjieborde en 'n tafeltennistafel in. 'n Gunsteling vir die kinders is die uitgebreide diereplase terwyl daar afgesonderde piekniekplekke, staproetes en 'n natuurlike swembad by die rivier is vir diegene wat rustigheid soek. Die verblyf het addisionele kampeerplekke op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Su Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plaas 1389, D19, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mountain Splendour Eco-Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef672b8f72c33d683c10f24a8225e4be00b4427a2b470ab241a73752fa0bc6688cd51e40e1065271a985d634f4d251fad9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1389, D19 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.014748 29.461531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang