Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Haven Guest House

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 225, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Haven Guest House bied selfsorg, sonkrag-aangedrewe verblyf in die pragtige dorpie Kaapsehoop, vanwaar jy die watervalle, manjifieke uitsigte en wild waarvoor die area bekend is, verken en ervaar.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kompakte eenhede wat wissel van 2 tot 6 slaapplekke, elk met 'n kombuisie om maaltye voor te berei en badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede is in 'n lieflike tuin-omgewing geleë met baie braai-areas waar jy kan sit, ontspan en die avonture van die dag kan bepeins.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Vince Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Coetzeestraat 225, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
  • Gaste dink Mountain Haven Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 225, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyjsJ1mCy7sOEFaVQdRv11653UHs9v7yNeUkYwAjNpFHt2wtqe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 48 5 1 4 225 Coetzee Street Kaapsehoop 1400 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.593451997319 30.764314407357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang