Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Glimpse

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Labruscastraat 19, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Glimpse is aan die voet van die Paarlberg geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 2 mense, en is ideaal vir sakereisigers of paartjies.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Die lugversorgde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Koffie, melk, suiker en beskuit word voorsien.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix en Showmax, en WiFi is beskikbaar. 'n Lessenaar is ook beskikbaar vir reisigers wat werk moet doen.

Die woonstel beskik oor verskeie basiese beurtkrag-vriendelike geriewe, insluitend 'n gasstoof, ketel, herlaaibare ligte en WiFi met 'n UPS. 'n Klein en stil kragopwekker is ook op die perseel beskikbaar en kan in spitstye krag voorsien vir 'n lamp en die TV.

Die woonstel maak oop op 'n privaat stoep met braaigeriewe en kyk uit oor die tuin. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Mountain Glimpse is binne 500 m vanaf 'n plaaslike restaurant en verskeie winkels geleë. Paarl bied gaste 'n wye verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en plase, en verskeie doendinge soos voetslaan, lugballonvaarte. Gaste kan ook polo kyk of speel by Val de Vie, of die gewilde Taalmonument besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld verblyf. Baie lekker gebly. Verblyf lekker sentraal geleë.
Feb 2025
Christina C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. The unit was nice and clean and everything was easily accessible. We had constant communication with the owner of the u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kan Mountain Glimpse sterk aanbeveel. Pragtige, rustige en veilige omgewing. Eenheid uitstekend toegerus. Uitstekende kommunikasie van gasvrou.
Sep 2024
Charmaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese blyplekkie- perfek! Mountain Glimpse sal al jou verwagtinge oortref.
Sep 2024
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi. Baie netjiese en skoon eenheid. Rustige omgewing met pragtige berguitsig. Die plekkie het alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Labruscastraat 19, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Glimpse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Labruscastraat 19, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f56d7aa40866ec0cb46b2623f4c9a84975ed37a0d9bccbb94aa14b9e5d0251b97f740bf288fec7bf215229d3d20771b2ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 19 Labrusca Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.710198676776 18.958475931283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang