Mount Camdeboo Private Game Reserve
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Camdeboo, Petersburgweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R9 810R8 339 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Camdeboo Privaat Wildreservaat is 60 km buite die dorpie Graaff-Reinet geleë en is die tuiste van talle bedreigde spesies wat suksesvol gerehabiliteer en weer in Suid-Afrika se malariavrye Groot Karoo ingebring is. Verblyf word gebied in 3 historiese en pragtig gerestoureerde Kaaps-Hollandse huise.
Camdeboo Manor en Courtyard Manor bied elk verblyf in individuele kamers. Elke herehuis bied 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Hillside Manor is 'n 3-slaapkamer herehuis met sy eie privaat swembad, ideaal vir gesins- en groepbesprekings. Pepper Tree Cottage is in 'n afgesonderde deel van Camdeboo Manor se pragtige tuine geleë en bied 'n romantiese omgewing vir wittebroodgangers of paartjies wat privaatheid soek.
Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit. Die heilsame etes word geur met kruie wat op die reservaat gekweek word en die bestanddele word vars van naburige plase en verskaffers ingebring.
Gaste kan oggend en middag wildritte geniet, asook ander doendinge en besienswaardighede in die omliggende area. Dit sluit in swem, 'n historiese Graaff-Reinet-toer, 4x4-roetes, natuurwandelings, Valley of Desolation Sundowner-toer, Umasizakhe Township-toer, Boesman-rotskuns en Gondwanaland-fossieltoer, en Nieu Bethesda en Uilhuistoer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Newmark Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mount Camdeboo, Petersburgweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Mount Camdeboo Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Camdeboo, Petersburgweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang