Mount Camdeboo Private Game Reserve
Beskrywing
Camdeboo Manor bied 3 luukse dubbelslaapkamer-suites. Elke suite het privaat patiodeure wat lei na 'n afgesonderde binnehof en na die welige gevestigde tuin. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en is toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting en WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Camdeboo Manor bied ook 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rate includes breakfast, lunch, and dinner as well as morning and afternoon game drives.
Huisreëls
Bewaringsheffing word gehef teen R200 per volwassene per nag en R100 per kind per nag
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Courtyard Manor dateer uit die laat 1700's, en is 'n sierlike opstal met dubbelgewel met 'n stoep. Courtyard Manor bied 4 smaakvol ingerigte en suite-slaapkamers. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en is toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting en WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n klankstelsel. Courtyard Manor bied ook 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rate includes breakfast, lunch, and dinner as well as morning and afternoon game drives.
Huisreëls
Bewaringsheffing word gehef teen R200 per volwassene per nag en R100 per kind per nag
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pepper Tree Cottage is in 'n afgesonderde deel van Camdeboo Manor se pragtige tuine geleë. Die kothuis bied 'n romantiese omgewing vir wittebroodgangers of paartjies wat privaatheid soek. Die kothuis het 'n privaat tuin en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n kaggel, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n kombuisie met 'n yskas en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rate includes breakfast, lunch, and dinner as well as morning and afternoon game drives.
Huisreëls
Bewaringsheffing word gehef teen R200 per volwassene per nag en R100 per kind per nag
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Camdeboo, Petersburgweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang