Morning Star Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Neptune-straar 9, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Morning Star Guest House is in Saldanha geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis bied goed gemeubileerde kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, elk met sy eie badkamer. Linne en handdoeke is ingesluit vir jou gerief.
Hierdie selfsorgkamers is toegerus met noodsaaklike geriewe, insluitend 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Jy kan dit ook geniet om TV met sekere DStv-kanale te kyk, en gratis WiFi-toegang is vir gaste beskikbaar.
Verder bied die eiendom veilige parkeerplek vir tot 6 motors agter afstandbeheerde hekke. Gaste kan ook 'n binne- of buitebraai geniet, afhangend van hul voorkeur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yoliswa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Neptune-straar 9, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Morning Star Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Neptune-straar 9, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang