Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moregloed

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moregloed is 'n selfsorg-eenheid in Twee Rivieren. Die eenheid is gekoppel aan die hoofhuis met 'n aparte ingang vir gaste.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer bestaan uit 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Die sitkamer is toegerus met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met beperkte DStv-kanale en Netflix. Toegang tot gratis WiFi word ook verskaf.

Die eenheid maak oop op 'n patio wat oor die ruim omheinde tuin uitkyk. Veilige en onderdakparkeerplek is ook beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker in geval van beurtkrag. Weber-braaigeriewe is beskikbaar. Koffie en melk word met aankoms voorsien.

Die plaaslike area bied 'n verskeidenheid restaurante en winkels vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Czarina D
Saam met lewensmaat
5.0
Professioneel met 'n huislike atmosfeer. Heerlik gebly - plek is privaat en mense baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2025
Althea M
5.0
Wonderful! Absolutely loved my stay. Peaceful and quiet. Everything I required was available. Had a very warm welcome from Elize. Loved...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lionel E
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut puik. Ons het heerlik gebly en gekuier.
Des 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees! Die eienaars is uiters gasvry en vriendelik en gaan uit hul pad om die tyd daar aangenaam te maak. Die verblyf is skoon en netjies...
Sien meer
Mrt 2024
Rozanna B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was lovely, the hosts were great, everything was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moregloed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4394c6419a885170a5f855281090b6ac1b7a9ee3160581acb59fe2f6f89cf70fc16943b9699b1707e2e7696fd73de0e7400c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 9A Môregloed Avenue Twee Rivieren 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953159800982 22.478809550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang