Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonlight 36

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Moonlight 36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Owen, Velddrif. Die woonstel spog met lieflike uitsigte oor die Bergrivier en die omgewing.

Hierdie ruim woonstel van 107 vierkante meter bied slaapplek aan 4 persone en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir die derde en vierde persoon om op te slaap. Die badkamer is toegerus met 'n aparte stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gerief. Die aangrensende oopplan-leefarea het skuifdeure wat uitloop op 'n balkon, wat 'n gasbraaigerief en stoepmeubels het; 'n perfekte plek om skemerkelkies en die uitsigte te geniet.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en houtbraai-areas. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar. Daar is 'n putt-putt-baan en roeibote te huur.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Desiree B
Saam met lewensmaat
5.0
Na. Dit was amazing, ons het dit werklik geniet - net klein goedjies wat ons wel onder die gasvrou se aandag direk gebring het. (stort was verstop en ...
Sien meer
Feb 2025
Tania D
Gesin met tieners
5.0
Homely, amazing, relaxing, sole rejuvenating, just wow! Exceptional, location is perfect. Clean and welcoming, one actually feels at ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Ingrid N
Gesin met klein kinders
5.0
A lovely easy-going stay, well run. We enjoyed our stay. I would just recommend that the apartment include: WiFi (or highlight in the i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sarah M
Saam met lewensmaat
5.0
Good. It was very nice and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jonnelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. Ek het dit baie geniet, veral die rustigheid. My kinders was baie opgewonde en hulself vreeslik geniet.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moonlight 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2be4110adb24818937f889dc3a36b16848f2890a8d703a69d262556e5c290d9481be4aa596bf82bd7a497886d43c65cb610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Port Owen Road Unit 36 Moonlight, Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.786288991089 18.149138163668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang