Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiloop

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mooiloop bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Kimberley geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin aangesien hierdie eiendom naby die Gariep-hospitaal is.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie woonstel is naby plaaslike winkels en restaurante. Die eiendom het ook 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik om op daardie warm somersdae af te koel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hermine V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer in die toekoms gebruik. Heerlik, baie dankie.
Jan 2025
Anne D
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en gerieflike blyplek in stil woonbuurt. Ons het lekker gebly. Eenheid is ruim met baie pakplek, groot televisie met alle kanale, ruim goed toege...
Sien meer
Jan 2025
Adri C
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld! Baie netjies en skoon en beslis waarde vir geld! Dankie!
Des 2024
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker verblyf. Ons mense het dit baie geniet om daar te bly. Die eienaar was baie vriendelik en gaaf, sal beslis weer daar oornag.
Des 2024
David H
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent accommodation. Excellent host, excellent accommodation. I would recommend anyone staying in Kimberley to stay at this propert...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mooiloop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06dcc40c5f141d86b6e50edf090fcfd43a2e35ce65beaa77e40a33f887c25fbaac07f099277c8d3c07bf84c596c3ae662e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 9 Edna Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.755495715752 24.733641620627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang