Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moo Manor

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormbergstraat 25, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Moo Manor is in die hartjie van Kimberley geleë en bied stylvolle verblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die ruim woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ook 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4, en die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is The Big Hole Museum 3,6 km ver, en North Cape Mall is 4,3 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ligging

  • Stormbergstraat 25, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormbergstraat 25, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb16f50ef92170a7357d90fc2f5395fb0b97b1df917822438c40c683a8ea550dea9dd8edafc3878f22b5368c3663b00844f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 25 Stormberg Street Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.749375977292 24.729229130503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang