Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Paradiso

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyerlaan 1246, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mont Paradiso is 'n 4-ster gastehuis geleë in die Magalies Natuurreservaat. Asemrowende uitsigte sal jou by Mont Paradiso verwelkom.

Verblyf beskik oor ruim en smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n TV met DStv-kanale. Mont Paradiso bied ook kamerdiens vir gaste wat meer privaatheid soek. Wasgoeddienste word ook teen 'n ekstra koste aangebied. Mont Paradiso het ook 'n swembad wat gaste kan geniet.

Hierdie eiendom maak gebruik van sonkrag en 'n kragopwekker. Gaste kan nie lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.

Doendinge sluit voëlkyk, 'n staptog na die berg met net 354 trappe om bo te bereik, asook pure ontspanning in. Hulle bedien ook aandete op versoek. Die restaurant kyk uit oor die hele stad met al sy sprankelende ligte, met 'n baie romantiese atmosfeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Breyerlaan 1246, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
  • Gaste dink Mont Paradiso het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyerlaan 1246, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNTljMjNmLWU3NzQtNDdjMC1hYWM1LTRlZDgzODJhMzdjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 1246 Breyer Ave Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.69469255691 28.250827789307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang