Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mohale Rest and Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt van Pretoria, net Noord van die Magaliesberge.

Die verblyf beskik oor 4 selfsorgkamers waarvan elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n tuin wat dit omring het. Buiten die kamers is daar 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer, TV met DStv en WiFi. Daar is lugversorging wat gaste kan betaal om te gebruik.

Nabygeleë geriewe sluit Wonderboom Lughawe, Netcare Akasia Hospitaal, Rosslyn Industrial Park, hospitale, Onderstepoort, Kollonade en Wonderboom Junction en Jonibach Sportsentrum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en veilig.
Feb 2025
Liezel W
Besigheidsreis
5.0
Het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens en goeie verblyf.
Feb 2025
Marie F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil. Die kamers en badkamer was baie skoon en gerieflik. Pragtig. Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die verblyfplek het alles wat...
Sien meer
Feb 2025
Adele K
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede met voëltjies en die pragtigste tuin. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam gewees. Baie rustige omgewing.
Feb 2025
Andries Hendrik D
5.0
Baie professioneel en hulpvaardig. Dit was voorwaar wat op advertering was en moet byvoeg dat die webtuiste dienste is uitstekend. As jy bel is daar d...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Mohale Rest and Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzODRiMDc1LTk0YTgtNDkxNS1iNzQ5LTZjNGVlZjJjNGExYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 123 Eeufees Street Pretoria North 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.685033894621 28.168395459652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang