Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogit-ewig-duur

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 28, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Mogit-ewig-duur is 'n gesinsvakansiehuis sentraal geleë in Onrus, Hermanus en is stapafstand vanaf die hoofstrand.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 volwassenes en 4 kinders op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl nog 'n slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders het. Die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Die 1 badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad.

Die hoofleefarea beskik oor 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die huis is in 'n doodloopstraat geleë en bied 'n veilige ruimte vir die kinders om te speel, selfs gedurende die besige vakansieseisoen. Geniet die kuspaadjies na Davies-swembad en Vermont of gaste kan anderpad oor Onrus-strand na Sandbaai gaan, voordat hulle die dag afsluit met 'n braai terug huis toe onder die groot Melkhoutboom.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Proteastraat 28, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mogit-ewig-duur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 28, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89a8634891e5a8e68769fa023f9217c3a0a1591aa31851889df2760d0dd40f6d55a3f1d50a2f6d94ee92e73241051e8976c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 28 Protea Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4186647137 19.176069753373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang