Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Industrial Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Industrial Cottage is 'n helder, industriële-styl tuinkothuis, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die kothuis is privaat en bied die ideale plek vir 'n wegbreek van die stad se gewoel. Die eiendom is in Warner Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, 34 km vanaf die stad Durban.

Die smaakvol gemeubileerde kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die kothuis beskik oor lugversorging vir daardie warm somersdae, asook gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste is welkom om die swembad op die perseel te gebruik.

Die ligging bied toegang tot 'n swemstrand, nabygeleë kruidenierswinkels, restaurante en wegneemetes. Hierdie rustige plek maak vir die ideale vakansie of sakeverblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacques N
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful hideaway with great service. Would recommend. Very friendly, very accommodating and the stay itself was well worth it! Extrem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Kara D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Gerieflik. Vriendelike gashere. Baie skoon en netjiese verblyf. Ons sal vir seker aanbeveel.
Des 2024
Jaco B
5.0
Stil, netjies en veilig, die industriële dekor is pragtig! 10/10! Perfekte blyplek vir 'n besigheidsreisiger. Baie rustig en kan 'n goeie nagrus inkry...
Sien meer
Okt 2024
Megan G
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, friendly owners, peaceful and safe. We had a lovely time at this adorable cottage. The owner and his wife welcomed us very frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Maureen D
Saam met vriende
5.0
Cozy, comfortable, friendly owner, great set up. Total awesomeness. Very comfortable and clean. Quiet area and short power cuts, but th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Modern Industrial Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f031378c4c94f4c288e773e6705addd3043152752458de09c1564a5cc0f634085d99c5d00e708a4dedb7479151ceef6688a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 4 Smythe Road Warner Beach 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.08726273102 30.859786188955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang