Mmakosha Lodge
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Lusthof- en Bultfontein-weg, Erfdeel 43, Grootvlei, 0120, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mmakosha Lodge bied gerieflike verblyf 'n lieflike gastehuis in Grootvlei. Die lodge is ideaal as 'n basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan verken of as 'n oornagplek vir gaste wat op pad is na 'n ander bestemming.
Verblyf word in 13 gastekamers en 3 selfsorgkothuise gebied. Elke eenheid het óf 'n dubbelbed, enkelbeddens, óf 'n koningingrootte-bed en toegang tot óf 'n privaat óf 'n gedeelde badkamer. Al die eenhede het ook TV's met sekere DStv-kanale, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en ander maaltye kan in die eetarea bestel en bedien word. Die lodge bied ook WiFi, 'n swembad, braaigeriewe, spa-behandelings, konferensiegeriewe en wasgoed- en pendeldienste. Voorsiening kan ook vir spesiale geleenthede gemaak word. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die lodge is naby verskeie trou-venues en Hammanskraal geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Phakiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Lusthof- en Bultfontein-weg, Erfdeel 43, Grootvlei, 0120, Gauteng
- Gaste dink Mmakosha Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in
Gauteng- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Lusthof- en Bultfontein-weg, Erfdeel 43, Grootvlei, 0120, Gauteng