MJ’s Place
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
MJ's Place is 'n selfsorg-eenheid in Lambertsbaai, met see-uitsigte en is stapafstand van winkels en restaurante af.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het wat ideaal geskik is vir kinders. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die woonstel het 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander een met net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis lei na 'n etenstafel en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai-area gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na die balkon met 'n uitsig oor die see en hawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Prudence Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Voortrekkerstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink MJ’s Place het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang