Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirage Toeriste Kamers

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in Britstown, op die N12-roete, is Mirage Toeriste Kamers die ideale oornagplek vir reisigers.

Gaste het 'n keuse van 3 kamers wat gerieflik gemeubileer is met dubbel- of enkelbeddens of 'n kombinasie van albei. 3 van die kamers het en suite-badkamers.

TV's is ook beskikbaar en sommige van die kamers het lugversorging, terwyl die ander waaiers het. 'n Tee- en koffieskinkbord is in elke kamer beskikbaar.

'n Gedeelde kombuis is beskikbaar om maaltye te kook, en dit bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n ketel asook eetgerei en breekware. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek word agter 'n heining voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Karen K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Ja, dankie, als was 100%.
Jan 2025
Sophia H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike gasheer/vrou. Baie lekker, sal weer gebruikmaak.
Des 2024
Chante N
5.0
Value for money. The guesthouse is clean and neat. The owners are nice and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Frik V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye diens met gerieflike verblyf. Gasvrye en behulpsame diens. Gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Baie sentraal met veilige parkering.
Des 2024
Samuel L
5.0
Cozy, welcoming, handy and serviceable. Short stay where the host was really welcoming and helpful. I recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mirage Toeriste Kamers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang