Miltons Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KQ Goewerments Plaas 417, Koedoeskop, Middeldriftpad, Northam, 0360, Limpopo
- Vanaf R2 152 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van die Limpopo-provinsie is Milton's Guesthouse: 'n rustige wegbreekplek wat soos tuis voel. Of jy nou deur die dorp gaan of die rustigheid van die Suid-Afrikaanse bosveld soek, Milton's bied heilsame gasvryheid, wat jou deel van 'n groot, gelukkige gesin laat voel.
Die gastehuis bied 17 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging wat toegerus is met 'n TV met DStv Openview-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en yskassies.
Buite spog die eiendom met 'n verfrissende swembad wat oor die bosveld uitkyk, asook skadu-sitplek buite, die perfekte plek vir skemerkelkies.
Met nabygeleë doendinge soos wildkyk, en nog baie meer, word gaste by Milton's Guesthouse bederf met keuse.
Veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- KQ Goewerments Plaas 417, Koedoeskop, Middeldriftpad, Northam, 0360, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KQ Goewerments Plaas 417, Koedoeskop, Middeldriftpad, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang