Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midvaal Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Midvaal Gastehuis bied gaste 'n ontspanne wegbreek op 'n kleinhoewe in Pendale AH, Meyerton. Verblyf word in 5 gastekamers gebied.

Die Blou Kamer en die Luukse Koninginkamer het elk slaapplek vir 2 gaste. Hierdie 2 eenhede het slaapkamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en het en suite-badkamers met 'n stort.

Die Standaardkothuis en die Deluxe Koninginkamer is geskik vir 4 gaste elk. Die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die kamer 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank het. Albei badkamers het slegs 'n stort.

Standaard Tweeslaapkamer-chalet het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 6 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Dié chalet is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond.

Elke gastekamer het sy eie kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n yskassie terwyl die chalet volledig toegerus is vir selfsorg met 'n stoof, yskas en mikrogolf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heather E
Saam met vriende
5.0
Phenomenal. Such a welcoming and cosy stay, we enjoyed all the personal touches and the room was so beautiful. Thank you for your servi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Ella V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Baie mooi plekkie, beslis 'n aanbeveelde plek.
Nov 2024
Louis G
Saam met lewensmaat
5.0
Biae lekker skoon en veilig. Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies, vriendelike mense help graag. Blyplek presies wat ons nodig gehad het vir d...
Sien meer
Nov 2024
Judith Fairhope M
5.0
We enjoyed our stay with my prayer girlies. The place is very quiet with birds' melodies. I will gladly recommend people to visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lizelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, stil en veilig. Stil, rustige area. Veilige parkering.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Gaste dink Midvaal Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16289d1ab47adae3958387c0c4f321e7bc7143871758af9e01f30c9c65a069382372fd7527c4a19ff7b640d2d351508c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 78 Malcolm Road Pendale AH 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4993923144 28.043167300678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang