Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midlands Saddle and Trout Resort

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 430 R1 144 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Midlands Saddle and Trout Resort is in die Mooirivier-area in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die area bied natuurlike skoonheid met baie uiteenlopende en interessante plekke in die omgewing en word ook beskou as die poort na die Drakensberge.

Gerieflike verblyf word aangebied in volledig toegeruste chalets in verskeie konfigurasies, met asemrowende uitsigte oor die omliggende heuwels. Elke chalet het 'n kombuis, kaggel, waaier en 'n stoep of patio met ingeboude braaigeriewe.

Die oord het 'n restaurant wat gerieflike kookkuns bied, en 'n welstandsentrum, asook avontuurgholf, 'n swembad, 'n pluimbalbaan, 'n kroeg en skemerkelkie-sitkamer, 'n rolbalbaan, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n geriefswinkel, 'n speletjieskamer, 'n biblioteek, 'n oerwoudgimnasium, wasgoeddiens, 'n speelgrondarea, 'n tennisbaan en 'n foreldam.

Doendinge by die oord sluit voëlkyk, visvang, gholf, voetslaan en perdry in. Dit is die ideale omgewing vir troues en funksies.

Saam met die Midlands Meander sluit besienswaardighede en doendinge in die omliggende area stoetplase, wild, kunsvlieghengel, slagvelde, flora en fauna, asook plaaslike kuns en kunsvlyt in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anton D
5.0
Een van die mooiste oorde in Midlands. Midlands Saddle & Trout is my gunsteling oornag verblyf. Ongelooflike natuur landskap en uitsig. Vriendelike di...
Sien meer
Jun 2024
Nellien S
Saam met lewensmaat
5.0
Def. 'n plek om te besoek. Baie mooi uitsig en ruim woonplekke.
Feb 2024
Gerrida V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing, lovely and my kids loved the horse riding!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Adriaan S
Saam met lewensmaat
4.8
Uitmuntend. Asemrowend. Pragtige netjiese omgewing. Baie ontspanne en rustig. Restaurant kos vreeslik lekker.
Des 2024
Pam C
Saam met lewensmaat
4.8
It was good to relax away from the city. It was peaceful, the only thing is that the jacuzzi was not cleaned and couldn't be used. And ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 830

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Midlands Saddle and Trout Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 430
R 1 430 R 1 144
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 430
R 1 430 R 1 144
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2VmNDBjLTRjODAtNDdjNi1hMzc5LWVlNzMxYjVhNjRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 430 nouVanaf R1 144 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 152 Hidcote Road Sub 7 of Farm Oatesdale 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.16676308605 29.921763539314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang