Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casita

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leibnitz-straat 9, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mi Casita bied bekoorlike selfsorgverblyf in Graskop, 'n dorpie op die rand van die Drakensberg-platorand. Hierdie huis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié lieflike huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n waaier.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer beskikbaar. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 8 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Die leefarea maak oop op 'n patio en spog met asemrowende uitsigte oor die tuin. Dié patio het 'n eetarea en 'n braai-area. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Julia M
Gesin met tieners
5.0
We really enjoyed staying at Mi Casita. It's a lovely and quiet place. The accommodation has adequate facilities from bedding to kitche...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Vasanthee B
Gesin met tieners
5.0
Safe, clean and secure. We had a wonderful stay at Mi Casita. Gina was incredibly hospitable and friendly, assisting us with all our ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Francis B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Baie lekker gebly! Netjies en skoon.
Des 2024
Maserame T
Saam met vriende
5.0
Perfect place. Mi Casita is a nice place; only the problem is noise rules. Neighbours always report the noise, but other than that, it'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Selma D
Gesin met tieners
5.0
Lieflik verblyf! Kan werklik die lieflike woonhuis in Graskop aanbeveel. Ons het heerlik gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het, lekker kombe...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marihette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Leibnitz-straat 9, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Mi Casita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leibnitz-straat 9, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcddd578de953c42dcdc0a830c1b2c6f20ef90b0cd8a8d4e26cb054c6e80db9733cf185781ee00d4449a589ce047a3d73fd6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 9 Leibnitz Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.925141617062 30.845232650927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang