Merensky House
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merensky-laan 781, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Merensky House bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die pragtige Roodepoort. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, want hierdie eiendom spog met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop het hierdie eiendom 'n welige groen tuin, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Duduzile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Merensky-laan 781, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Merensky House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Little Falls Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merensky-laan 781, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang