Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Menlyn Maine Trilogy 505

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan, Eenheid 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Menlyn Maine Trilogy 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Trilogy Collection-gebou in Waterkloof Glen. Dit is perfek vir paartjies, ontspanningsreisigers of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Boonop is daar 'n lessenaar en stoel, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n restaurant op die sestiende verdieping en veilige onderdakparkeerplek geniet. Die eenheid word nie deur kragonderbrekings geraak nie en is naby SunBet Arena, Time Square Casino, Menlyn Maine Winkelsentrum, Cintocare Hospitaal en Fairy Glen Hospitaal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Amarandlaan, Eenheid 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Trilogy 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan, Eenheid 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAced4627bb215ed5c9db1b42e208d7852fcd2d8fd735664a497a521f0031b1c48672df9d414c6bdb6952683974312a12750c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Amarand Avenue Unit 505 The Trilogy Collection 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.785768325315 28.282711207867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011