Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlo View Guest Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 266 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louwma S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Diens en ontvangs was uitstekend. Alles was perfek. Heerlik gebly. Plek is rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het heerlik daar oornag. Als was skoon en netjies en almal was baie vriendelik. Kommunikasie was ook goed deurgegee. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netjies en gerieflik. Was heerlik, gemaklik en netjies. Baie mooi gestruktureerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien G
1 nag
5.0
Mrt 2025

Aangenaam verras en baie sentraal. Alles was skoon en netjies met my aankoms. Die tuin is 'n lushof na die wonderlike reën. Heerlik om buite te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Marthie het ons so baie tegemoetgekom en ons hartlik ontvang. Baie gemaklik en 'n pluspunt is die stil, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies en bekostigbaar. Dit is altyd lekker om daar te bly. Die woonstel is so netjies, dit ruik sommer vars na linne as jy instap. Dit is baie naby aan Old East wat vir ons 'n groot aantrekkingspunt is vir 'n lekker aand uit met 'n unieke atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekke, puik, uitstekend. Baie netjies en skoon. Diens was puik. Sal definitief in die toekoms weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Heerlik. Baie vriendelike en behulpsame eienaar. Alles was skoon en netjies en die buite tafel met tuintjie is 'n bonus om net rustig te sit. Niks is te veel moeite vir die eienaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. Thank you, the bed was clean, the shower was good. It was perfectly prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleigh M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfect location. We had a wonderful stay over the weekend - the location was perfect and felt so safe throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 266

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24ste Straat 40, Menlo Park, Pretoria-Oos, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5SDON2oJl9wGVsR9k8XaaTAj64EEvOH9TUldXaIzS1vxDdsUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 266 5 1 5 40 24th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.774845295098 28.26432388541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang