Meerkatsgat
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 5 C 6, Tadcaster, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meerkatsgat is op 'n werkende plaas net 8 km vanaf die klein dorpie Jan Kempdorp en 18 km vanaf Hartswater geleë. Die gastehuis is naby die N18-hoofweg en 100 km vanaf Kimberley-lughawe geleë.
Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, 2 semi-selfsorg-eenhede en 2 en suite-kamers. Al die eenhede het braaigeriewe en kombuisies met basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en breekware insluit. Sommige eenhede is toegerus met TV's en lugversorgers. Braaipakkies en hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Alle etes is op versoek beskikbaar, mits vooraf met die instansie gereël word. Veilige parkeerplek op die perseel word vir alle gaste voorsien. Die plaas is omhein met elektriese heinings.
Die omliggende area is ideaal vir sterrekyk en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bets Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plaas 5 C 6, Tadcaster, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Gaste dink Meerkatsgat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 5 C 6, Tadcaster, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang