Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Compound

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Meerkat Compound bied gerieflike en huislike selfsorgverblyf in Kakamas, in die Noord-Kaap. Die Meerkat-kompleks kan maklik bereik word deur die N14, wat dit 'n gerieflike oornagplek maak vir gaste wat na Namibië reis. Dit is ook ideaal as 'n basis vanwaar jy die Kalahari kan verken.

Verblyf word gebied in 8 volledig toegeruste selfsorgkothuise wat almal privaat badkamers, lugversorging, 'n TV met DStv en Kyknet, en gratis WiFi-internettoegang het. Die kothuise word daagliks gediens.

Die Meerkat Compound bied ook 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens. Die eiendom word omring deur elektriese heinings, en toegang is via 'n afstandbeheerde hek. Die verblyf is stapafstand vanaf die sentrum van Kakamas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan H
Besigheidsreis
5.0
Meerkat Compound het beslis meer vir my gedoen! Hierdie was nie my eerste besoek aan Meerkat Compound. Ek versoek altyd 'n spesifieke kamer vir verske...
Sien meer
Nov 2024
Odette K
5.0
Waarde vir geld. Rustige nagrus en skoon, ruim verblyf. Veilig met onderdak parkering.
Aug 2024
Hannes H
Saam met lewensmaat
4.8
Baie aangenaam. Het baie lekker gebly a.g.v. die diens en persoonlike aandag wat aan kliente verskaf word.
Mrt 2024
Francois D
Saam met lewensmaat
4.4
Goeie oornag stop en alles werk goed. Lekker rus en gasvry. Sal weer daar oornag.
Feb 2025
Morgan Milton N
Gesin met tieners
4.4
Amazing. Amazing, had the best time at the facility, warm welcome and my family enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francileen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Meerkat Compound het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9261c1cc97357aff6f7c25e959642a37127ab9035a752b94fd06020e892f52824dcb940301da595f7aebdd6a8828aaea7c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 Meerkat Compound Off the N14 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766601 20.617629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang