Meerhuis Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Meerhuis Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaars se perseel en is in die pragtige en gewilde vakansiebestemming Langebaan geleë. Die bekoorlike strandmeerdorpie bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.
Hierdie knus tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste en spog met lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank word in die leefarea voorsien. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die gedeelde badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel met sitplek vir 4. 'n Buitebraai en privaat tuin is buite die eenheid beskikbaar. Direkte toegang tot die strand kan vanaf die eiendom geniet word.
Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die omliggende area geniet wat voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaart op die strand, voetslaan, gholfspeel, ski en branderplankry insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Meerhuis Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandbaai-singel, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang