Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mediterranean Palms

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mrt 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 586 Gerard Marais Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R1 650 R1 485 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Mediterranean Palms bied die perfekte gesinswegbreek, geleë in Constantia Park op die eienaar se eiendom en omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.

Die pragtige woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl 'n enkelslaapbank in die leefarea slaapplek vir 1 kind bied. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi-toegang word voorsien.

Buite kan gaste maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area wat oor die swembad en welige tuine uitkyk. Veilige parkeerplek is regdeur gaste se verblyf beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Wingate Park Buiteklub 3,8 km ver, en Moreleta Park Natuurreservaat is 4 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 586 Gerard Marais Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 586 Gerard Marais Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7520af9f887807e38e232379ca4b6b2ec5698e48f282ec50bb0e2fc792da617c7d33ae80f039a22b163f73e26fb2f6bacc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 5) 586 Gerard Marais Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.810341390458 28.274814229827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang