McAllisters on 8th Guesthouse & Spa
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Laan 11, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
McAllisters on 8th Guesthouse & Spa is in Morningside geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde B&B-verblyf.
Gaste het 'n keuse om 'n dubbel- of gesinskamer met lugversorging te bespreek; wat almal 'n privaat ingang het. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met DSTV, WiFi-toegang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit.
Die gastehuis het ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel, en veilige parkeerplek word voorsien.
McAllisters on 8th Guesthouse & Spa is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie restaurante en 2 km vanaf die Moses Mabhida-stadion en die Suncoast Casino, Hotels and Entertainment Centre.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Muhammed Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8ste Laan 11, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink McAllisters on 8th Guesthouse & Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Laan 11, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: