Mbizane Escarpment Retreat
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mrt 2025 tot 30 Sep 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R539, Sterkspruit Plaas 296 Deel 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 800R2 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mbizane Escarpment Retreat is 'n privaat natuurbewaringsgebied in Schoemanskloofvallei, bekend vir sy asemrowende kranse, riviere en ryk biodiversiteit, wat dit 'n plek op die Register van Natuurerfenisgebiede besorg het. Besoekers kan ongeëwenaarde natuurskoon ervaar terwyl hulle in luukse tente bly, omring deur ongerepte rivierwoude en asemrowende uitsigte oor die platorand.
Gaste het 'n keuse tussen 4 privaat luukse tweeslaap-tente, 1 tweeslaap-tent met 'n plonspoel en 1 agt-slaap-tent. Al die selfsorgverblyf beskik oor knus leefareas, goed toegeruste kombuise, tee- en koffiemaakgeriewe, gemaklike beddens, en suite-badkamers, kwaliteit linne en handdoeke, privaat houtdekke en WiFi.
By Mbizane kan gaste ontspan met pieknieks, skemerkelkies vanaf uitkykdek, maaltye vanaf die restaurant op die perseel, of bloot op hul luukse tentdek ontspan. Boonop kan gaste 'n verskeidenheid doendinge geniet, insluitend voëlkyk, voetslaan, selfry-4x4-ritte en swem in natuurlike poele en riviere. Hierdie eiendom is ongeveer 65.2 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R539, Sterkspruit Plaas 296 Deel 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Mbizane Escarpment Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schoemanskloof Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R539, Sterkspruit Plaas 296 Deel 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang