Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matoppo Inn Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Matoppo Inn is 'n pragtig gerestoureerde gebou wat uit die 17de eeu dateer en is geleë in 'n uitgestrekte, welige tuinlandgoed in Beaufort-Wes, die hartjie van die Karoo. Hierdie gastehuis is 'n stedelike toevlugsoord met 'n romantiese erfenis, 'n unieke sin vir styl en 'n verbintenis tot uitnemende diens.

Of jy nou deur die Karoo reis vir besigheid of ontspanning, Matoppo Inn is 'n elegante oase wat luukse verblyf in die vrede en kalmte van 'n ruim Karoo-omgewing bied.
Ontbyt, middagete en aandete word bedien in 'n eetkamer wat uit die 1830's dateer. Hoë houtplafonne skep 'n atmosfeer van weleer en groot skuifraamvensters laat kraakvars Karoo-lug en sonlig 'n vertrek binne waar manjifieke aandetes, staatsfunksies en balle eens op die blinkgeelhoutvloere gehou is.

Aandete word langs 'n knetterende vuur bedien om die Karoo-winterkoue te verdryf. In die somer kan Karoo-kookkuns in die binnehof of in die privaatheid van jou eie lugversorgde kamer geniet word. Sjefs berei 'n 3-gangmaaltyd voor. Ontbyt, middagete en aandete. Aandetebespreking noodsaaklik voor aankoms.

Die individueel versierde kamers is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, satelliet-TV, haardroër, warm komberse en tee- en koffiemaakgeriewe. Fyn antieke stukke en glimmende geelhoutvloere verleen elegansie en betowering aan die ouwêreldse atmosfeer van weleer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Abraham H
Gesin met tieners
5.0
Excellent stay. Excellent place to stay at. Very happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lida K
Saam met lewensmaat
5.0
The best pet friendly accommodation I've encountered. A lovely stay in a large room. The guesthouse offers dinner, breakfast and drinks...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Anschen B
5.0
My gunsteling verblyfplek vir oorslaap wanneer ek kan bekostig. Alles wat ek benodig het, bad en stort, WiFi, ens. Dis net bietjie duur vir slegs oors...
Sien meer
Jul 2024
Riaan V
Saam met vriende
5.0
Baie professioneel, skoon en vriendelik. Sien sterre.
Jul 2024
Karien B
Gesin met klein kinders
4.8
Netjies en goeie waarde vir geld. Baie netjies en waarde vir geld met baie goeie en vinnige hulp van staff.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 684

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matoppo Inn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjI1ZjkyLTczOGQtNDk4ZS05ZjkxLWVhZThiMGRkNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 7 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.346494230382 22.583758682013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang