Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masorini Bush Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Masorini Bush Lodge is 'n versteekte juweel wat aan die buitewyke van Phalaborwa in die Limpopo-provinsie geleë is. Die lodge spog met asemrowende uitsigte oor die Afrika-bosveld.

Dié lodge bied selfsorgverblyf by Masorini Bush Lodge en beskik oor 4 grasdak-eenhede met lugversorging. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor 'n patio wat 'n unieke uitsig oor die omliggende vallei bied. Gaste het toegang tot 'n buitekombuisie met 'n yskassie, 'n stoof en 'n etenstafel.

Alle groot besienswaardighede is 'n entjie van ons lodge af. Ons lodge is net 9 km vanaf Phalaborwa en 11 km vanaf een van die ingange na die Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ernst H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, fantasties! Ongelooflik mooi! Ideaal geleë.
Jan 2025
Marina J
5.0
Excellent. It was my second visit. I will definitely come back. Thank you, Eric and Natasha. You are the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rowan S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! Just 15 minutes to the Kruger gate was great! The rooms were clean and comfortable, and the kitchen was well equipped. The h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Anita H
Saam met vriende
5.0
Lekker, netjies, mooi. Ons het baie lekker gebly al was ons net vir een aand daar. As ons weer in die area is, sal ons vir seker weer daar bly en vir ...
Sien meer
Nov 2024
Marilett L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid in die bos. Vriendelike eienaars en gasvryheid. Is baie skoon en netjies. Die lekkerste pannekoek saam met ontbyt was 'n wenner. Die bos hi...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Masorini Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7af7f2e78fd204bbfca2091b83629cb8e90241c890a59104189d44b935f72010c40480e36785a7a98498dd05dca306709c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Spekboom Way 22 Silonque farm 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880527674297 31.129179293571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang