Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Braai Safaris Lodge

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gardenia Chalet met tuin-uitsig
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n ruim privaat chalet vir 2 gaste. Die badkamer het 'n bad en 'n buitestort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is 'n privaat plonspoel. Gaste het ook toegang tot 'n privaat braai op die privaat stoep en alle braaigereedskap, eetgerei en borde word voorsien. Dit is in 'n stil tuin geleë waar diere vrylik verby die privaat patio loop.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Tee-/koffiemasjien
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Gaste mag slegs buite rook.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat.
Ry asb. 40 km op die landgoedpaaie, boetes sal gegee word aan mense wat die spoedbeperking oorskry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Acacia Chalet met bos-uitsig
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Acacia Chalet with Bush View is 'n ruim privaat chalet vir 2 gaste. Die badkamer het 'n binnebad en 'n buitestort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Geniet 'n braai op jou privaat patio, alle braaigereedskap, eetgerei en borde word voorsien. Gaste het toegang tot 'n privaat plonspoel wat in 'n stil tuin geleë is waar diere vrylik verby jou privaat patio rondloop.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Tuin
Buitestort
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Gaste mag slegs buite rook.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat.
Ry asb. 40 km op die landgoedpaaie, boetes sal gegee word aan mense wat die spoedbeperking oorskry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Marula Villa
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Marula Villa het slaapplek vir tot 5 gaste, 4 volwassenes en een kind, en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die 2 en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek voor 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die villa het 'n groot welige tuin met 'n buitesitarea, boma en 'n privaat plonspoel.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Gaste mag slegs buite rook.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat.
Ry asb. 40 km op die landgoedpaaie, boetes sal gegee word aan mense wat die spoedbeperking oorskry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 448, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f588d8fdba4ab000b53f3a32590f0e7ae609255f632a024b717c412a1482781b90de351dbd287accf557e8c8ea512032cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 448 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.345129318097 30.969111858886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang