Martinique Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mimosa Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Martinique Guesthouse is in 'n luukse woonbuurt Kathu in die middel van die Kalahari-woestyn geleë. Kathu lê langs die N14 tussen Kuruman en Upington, en het 'n groot bos van kameeldoringbome.
Die gastehuis bied verblyf in 'n ontspanne en stil atmosfeer. Die gastehuis beskik oor 10 gastekamers wat en suite-badkamers en dubbel- of enkelbeddens het. Die kamer beskik oor lugversorging, yskassies, mikrogolwe en TV's. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea, 'n swembad, 'n lapa met braaigeriewe en parkeerplek op die perseel beskikbaar vir gaste. Etes en braaipakke kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
Kathu bied besienswaardighede in en om die area, insluitend die Sishen-gholfklub, die Kgalagadi-oorgrenspark en die Witsand-natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Martie /Peet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 8 Mimosa Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Martinique Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mimosa Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang