Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marseilles Farm Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Marseilles Farm Guest House is sowat 5 km noord van Victoria-Wes op die merinoskaapplaas Marseilles geleë. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf. Slegs een bespreking word per nag gemaak tot 'n maksimum van 8 gaste.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet, 'n aparte toilet, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste met 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens. Daar is lugversorging in die een dubbelslaapkamer en waaiers en verwarmers word in die ander slaapkamers voorsien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel en stoof. Alle handdoeke word voorsien. Tee, koffie, melk, suiker en beskuit word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig, en het ook toegang tot 'n dubbel parkeergarage.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge op die plaas wat gaste kan geniet soos piekniek, stap of rit in die veld, swem in die dam, bergklim, voëlkyk en sterrekyk.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eugene L
Besigheidsreis
5.0
Great. The stay was very pleasant. We were very happy with the accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marisca J
Gesin met tieners
5.0
Stil plaasatmosfeer en netjies en gemaklik. Baie lekker gebly en die pragtige stil plaasatmosfeer geniet.
Jan 2025
Corne C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plaashuis! Pragtige plaashuis en perfekte plek om te oornag! Baie privaat en die mooiste uitsig en sterre. Sal beslis weer boek. Dankie.
Des 2024
Naomi D
5.0
Comfortable, convenient and perfect for families and friends. We really enjoyed our stay. It was just what we needed. Comfortable, conv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jismene B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike stop in die rustigheid van die Karoo. Ons het baie lekker gebly by Marseilles. Die huis is baie ruim, netjies en goed toegerus.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Marseilles Farm Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNWMyNTcyLTUwYjItNDRhYS1hZmFkLTcwNjA3MTI3YjM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 44 5 1 5 Marseilles Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355080555556 23.126180555555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang