Maritz Country Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Keetmanshoop, Namibië, 0000, Karas
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maritz Country Lodge, net 4 km suid van Keetmanshoop geleë, bied nabyheid aan belangrike toeristebestemmings in die suidelike streek van Namibië, insluitend die Kokerboomwoud en die Visriviercanyon.
Akkommodasie bestaan uit moderne bungalows, elk toegerus met lugversorgers, TV's, koffie- en teegeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n restaurant, kroeg en 'n swembad in. Die lodge is ook beskikbaar vir die aanbied van verjaarsdagfunksies.
Gaste kan brandstof aanvul by die Keetmans 1 Stop en smul aan 'n Wimpy-koffie en ete, wat dit 'n ideale oornagplek vir gesinne maak. Die lodge bied vakansiegangers die geleentheid om die skoonheid van hierdie land te ontdek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Thanett Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- B1, Keetmanshoop, Namibië, 0000, Karas
- Gaste dink Maritz Country Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Keetmanshoop, Namibië, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang