Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marisch Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsiglaan 6, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marisch Bed and Breakfast is in 'n stil woonbuurt van Newcastle geleë. Dit is 'n moderne B&B wat ideaal is vir paartjies en korporatiewe reisigers.

Die gastehuis bied verblyf in 4 gerieflik gemeubileerde slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste kan 'n heilsame ontbyt buite op die onderdakstoep geniet en daar is 'n braaigeriewe beskikbaar. Daar word oorgenoeg veilige parkeerplek agter geslote hekke voorsien.

Newcastle bied 'n verskeidenheid doendinge en bestemmings om te verken. Gaste kan die Black Rock Casino besoek of 'n potjie gholf by die Newcastle Gholfbaan geniet. Die area is ryk aan geskiedenis en gaste kan die Ango-Boereoorlogmuseum of Talana-museum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin S
5.0
Uitstekend. Baie dankie, vir jou gasvryheid. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Cara R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon, die badkamers was baie mooi en netjies, en daar is koffie vir die oggend....
Sien meer
Jan 2025
Renata K
Besigheidsreis
5.0
Kan dit net aanbeveel. Baie lekker gebly! Rustig en ontspannend!
Des 2024
Japie M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Ten volle toegerus. Hartlik en vriendelike gashere! Dit was vir ons een van die beste akkommodasie wat ons deur julle geniet het...
Sien meer
Nov 2024
Natasha B
Besigheidsreis
5.0
Sal Marisch Bed and Breakfast enige tyd aanbeveel! Baie vriendelik ontvang. Die perseel is baie goed versorg en veilig. Die foto's doen nie justice aa...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bergsiglaan 6, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marisch Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsiglaan 6, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4906303275e87a027a761a18b03769dc9b8587fd6fa11e2ea2450ea3edd7c48d606303479a2d7b871dcbe7da04a79f790ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 6 Bergsig Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.730356370629 29.921543598175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang